Augustus – ‘n Volle oorgawe   

5                              

Hosea 14:4 – 7

“And I will heal their apostasy; I will love them freely, for My anger has turned from them. I will be like the dew to Israel; he shall blossom like the lily; he shall take root like the trees of Lebanon; his shoots shall spread out; his beauty shall be like the olive, and his fragrance like Lebanon. They shall return and dwell beneath my shadow;  they shall flourish like the grain; they shall blossom like the vine; their fame shall be like the wine of Lebanon.”

—————————————————————————————————————————

Meeste van ons ken die spreekwoord “een swaeltjie maak nie die somer nie”. Dis seker so, maar mens kan ook die saak uit totaal ‘n ander hoek benader: “Elke swaeltjie wat dit maak, het sy somer”. Jesus gaan jou help om dit te maak en jou somer kom.

Jesaja 8 verduidelik die konsep van donkerte wat lig word:

“When someone tells you to consult mediums and spiritists (false prophets), who whisper and mutter, SHOULD NOT A PEOPLE ENQUIRE FROM THEIR GOD? Why consult the dead on behalf of the living? (Hierdie is BAIE belangrik, veral in ag genome dat ons baie met voorvaderaanbidding te doen het rondom ons). CONSULT GOD’S INSTRUCTION AND THE TESTIMONY OF WARNING. If ANYONE does not SPEAK ACCORDING TO THIS WORD, they HAVE NO LIGHT OF DAWN. Distressed and hungry, they will roam through the land, when they are famished, they will become enraged and, looking upward, will curse their king and their God. Then they will look toward the earth and see only distress and darkness and fearful gloom, and they will be thrust into utter darkness.

Dis ‘n waarskuwing!!! Gevolg deur ‘n BELOFTE

“Nevertheless, there will be NO MORE GLOOM FOR THOSE WHO WERE IN DISTRESS. The people walking in darkness have seen a great light, on those living in the land of deep darkness a light has dawned. You have enlarged the nation and increased their joy. Every warrior’s boot used in battle and every garment rolled in blood will be destined for burning, will be fuel for the fire. For to us a child is born, to us a Son is given, and the government will be on his shoulders. And he will be called Wonderful Counselor, Mighty God, Everlasting Father, Prince of Peace. Of the greatness of his government and peace there will be no end. The zeal of the Lord Almighty will accomplish this.

Swaeltjie

(In Hebreeus bekend as die voëltjie van VRYHEID, omdat dit onmoontlik is om hierdie voëltjie gevange te hou 😊

hirrus49309

‘n Swaeltjie is ‘n klein voëltjie met lang vlerkies wat kan vlieg en vlieg sonder om moeg te word. Dit maak ‘n ruisgeluid as dit by jou verbyvlieg. ‘n Swaeltjie is ‘n seker teken van die lente wat terug kom. Hulle bou nessies naby aan menslike behuising, vandaar die woorde in Ps 84: “Hoe lief het ek u woning, Here, Almagtige! Ek versmag van verlange na die tempel van die Here;met alles wat ek is, wil ek jubel oor die lewende God.Selfs ‘n mossie het ‘n nes en ‘n swaeltjie ‘n plek vir haar kleintjies daar by u altare, Here, Almagtige,my Koning en my God!

Hierdie is ‘n pragtige vergelyking wat koning Hiskia gebruik toe hy in die grootste krisis van sy lewe is: dreigende verwoesting van sy volk, met ‘n doodstyding van die profeet Jesaja in sy ore. In Engels genoem “The Trouble Song of Hezekia”.

“Like a swallow or a crane, so did I chatter ;I did moan as a dove; mine eyes fail with looking upward: O Lord, I am oppressed, be thou my surety” (Isa 38:14).

Dit word bevestig deur ‘n tweede profeet, Jeremia in hoofstuk 8:7:

“Yea, the stork in the heavens knoweth her appointed times; and the turtle-dove and the swallow and the crane observe the time of their coming; but my people know not the law of Yahweh.”

Koning Salomo gebruik dieselfde vergelyking in die boek Spreuke (hf 26:2)

“As the sparrow in her wandering, as the swallow in her flying, So the curse that is causeless alighteth not” (Prov 26:2).

Mmmm. Twee profete stel op rekord dat dit tyd is dat  mense die Woord van God ken, en twee konings getuig dat dit vloeke breek en lewe bring. 2 x 2 getuies. In die woord van 2 getuies staan iets vas né. Hier is 2 x 2.

Het jy geweet dat swaeltjies (daar is verskillende soorte en klassifikasies, net ter wille van die natuurliefhebbers) enige iets van 80 kilometer per uur kan vlieg, en tot 800 myl in ‘n nag?

The strong and the talented might possibly have built the temple, but swallows were sure to find a home there….

Wat is so spesiaal aan die illustrasie van ‘n swaeltjie?

Joyce Meyer sê die volgende in die “Battlefield of the Mind” Bybel:

Knowing we can have joy in adversity is a powerful principle that helps us to live above the clouds. The sun is always shining somewhere above the storm clouds of life, and if we can see it by faith, we won’t cave in to discouragement and depressed thinking. Winter is a time when things are not going well – and no one goes through life without experiencing a winter season from time to time. Ps 30:5 says that winter does not last a lifetime. “For His anger is but for a moment, His favor is for a lifetime.”

Song of Solomon 2:11-12 says: “For behold, the winter is past, the rain is over and gone. The flowers appear on the earth once again, the time for singing has come, and the voice of the turtledove is heard in our land”.

Het jy gesien en gehoor hoe baie voëltjies is daar in die dorp? Vanmiddag het enetjie reg op my vensterbank kom sit en vir my gekyk.

Dit laat my dink aan Genesis 8:22: “As long as the earth endures, seedtime and harvest, cold and heat, summer and winter, day and night will never cease.”

‘n Gedagte vir oorwinning:

Die Griekse woord vir oorwinning is “Nicanor” – VICTOR.

Bill Johnson sê: “A moan-and-groan attitude shows nothing but that you are able to hear the voice of the devil very well”.  OEPS.

Jy is gebore om te vlieg op arendsvlerke, hoog in die windstrome.

Hoor die volgende woord:

“My kind, dit is tyd vir jou om toe te tree tot ‘n nuwe geestelike realm. Die ou maniere van dink en doen moet heeltemal geabandoneer word. Jy moet totaal oorgee aan die nuwe lewe van My Gees. Die mens se paaie en planne is gesentreerd rondom mag en invloed. My pad is ‘n pad  van liefde wat selfs die briljantste man se mond sal laat oophang. Nie deur mag of krag nie, maar deur My Gees, sê die Here. Jy sal AMAZED wees as jy sien wat ek wil doen met jou lewe, as jy tog net wil oorgee aan My Gees. My gedagtes is hoër as jou gedagtes, My Gees is die Hoogste Intelligensie wat beweeg in die harte van my mense, om hulle na fonteine van lewende water te bring. Daar is baie debatte en menslike redenasies aan die gang om jou, maar My Stem roep jou uit na die stilte. Hier sal Ek jou wysheid sal leer wat nie deur  mense gegee kan word nie.

MOENIE OP MENSE VERTROU NIE. LEUN OP MY EN VERTROU MY GEES.

Die gedagtes wat ek vir jou het, sal vir jou vrede en troos bring, want ek hou jou in my hart en hande as my kosbaarste skat. Jy sal nie nou verstaan wat ek van plan is om te doen nie, maar jy sal verstom wees om te sien hoe My Glorie in jou ontvou en jou openbarings-lig gee, want jy het MY GEDAGTES. Die gedagtes van Koning Jesus Christus.

Ek verplaas jou na ‘n Superhoofweg

shanghai-freeways-at-night-photo-by-sung-ming-whang-national-geographic

My kind, voel jy of jy aan die einde van ‘n pad gekom het? ‘n Pad wat net skielik dood gestop het, sonder enige waarskuwings dat dit ‘n Cul-de-Sac is? Jy mag voel of jy aan die einde van die pad gekom het. En ja, jy het. Maar jy moenie hieroor TREUR nie. Die pad waarop jy was, was in alle geval nie SO fantasties nie! Dit was maar ‘n gewone pad, wat lei na doodloop punte. Dis ok dat jy op die einde van die pad is. Maar Ek sê vandag vir jou: “Kyk OP!” EK het iets vir jou voorberei wat jou asem sal wegslaan!

My Superhoofweg is hoër as enige pad waarop jy NOG OOIT was. Dis vinniger as enige iets wat jy nog gesien het. Jy sou nie self daarop kon kom nie, want menslike gesproke kan ‘n mens nie self daarop kom nie. Daar is nie ‘n menslike kontakpunt nie.

 “And there will be a highway called the Way of Holiness. The unclean will not travel it—only those who walk in the Way—and fools will not stray onto it. No lion will be there, and no vicious beast will go up on it. Such will not be found there, but the redeemed will walk upon it, and the ransomed of the LORD will return. They will enter Zion with singing, crowned with everlasting joy. Joy and gladness will overtake them, and sorrow and sighing will flee.…” (Isa 35: 8 – 9)

Ek sê vandag vir jou: JY WAS GETOETS IN MY SKAAL. Die skaal van Heiligheid. Jy wat My dien in totale oorgawe is perfek bevind – niks vermis en niks gebreek nie.

LUISTER WEER:

Ek het My mense ondersoek en ek het skoon hande en rein harte gevind. Daarom gaan ek jou op ‘n bonatuurlike pad plaas en jou seën op ‘n manier wat jy nog nooit van te vore ervaar het nie.

LOOP OP HIERDIE PAD IN PERFEKTE VREDE

Jy hoef nie bekommerd te wees oor hierdie pad nie. My pad is ‘n pad van vrede, ‘n veiligheidsnet en ‘n skuilplek vir jou, want ek is NOU, OP HIERDIE OOMBLIK, PRESIES NOU, HIER IN JOU LEWE. Op hierdie pad is jy hoog bokant die klippe, gate, en chaos wat die wêreld in verwarring hou. Op hierdie pad sal jy een obsessie hê: Om My te KEN – en EK sal jou wegsteek onder die skaduwee van My vlerke. Ek is die God wat die blindes lei op paaie wat hulle nie vantevore geken het nie. Vertrou My net. Doen PRESIES wat Ek sê. Luister net na My Stem en volg my instruksies GETROU.

“I will lead the blind by ways they have not known, along unfamiliar paths I will guide them; I will turn the darkness into light before them and make the rough places smooth. These are the things I will do; I will not forsake them.” (Isa 42:16)

En Ek herhaal wat ek aan die begin van hierdie boodskap vir jou gesê het: “But those who trust in idols and say to molten images: ‘You are our gods!’ will be turned back in utter shame”.… (Isa 42:15 – 17)

EKSELF PLAAS JOU OP ‘N SUPER-HOOFWEG

Jy sal dit skielik sien. Ek sê weer: Dit sal skielik en gou wees! Ek sal jou optel met die stertwind en jou hoog oplig op hierdie manjifieke Hemelse Ingenieurspad, wat die pad is wat ek vir jou beplan het. Die pad het sy draaie, maar so verloop elke goeie storie – en ek is die Outeur en Voleindiger van jou geloof. Ek is die Meesterskrywer, en ek het jou storie volmaak geskryf tot aan die einde.

 MY KIND, EK LIG JOU WONDERBAARLIK OP. GENIET DIT.

Moet oor niks bekommerd wees nie. Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus. (Fil 4:4)

Vertel my jou geheime, en Ek sal jou Myne vertel. Verbly jouself in intimiteit met My, in die nabyheid wat ons deel. As jy dit doen, sal Ek jou HOOG oplig en jou loslaat in die spesiale plek wat Ek vir jou het.

SPESIALE KOMMUNIKASIE

Ek stuur vir jou spesiale tekens tussen My en jou. Ek weet die druk vanuit die vyand se kamp is groot. So groot dat hy wil hê dat jy moet opgee. Maar Ek sê vir jou: WEES BEDAG, kyk AANDAGTIG uit vir spesiale kommunikasie in klein dingetjies en tekentjies tussen my en jou. Maak jouself stil en KYK, NEEM WAAR, WEES INGESTEL.

Jy het nie ‘n idee hoeveel van jou saadjies wat jy gesaai het in die hemel lê en wag om ‘n oes voort te bring nie. Die saadjies wat ek jou gee, is geloofsaadjies! Geloof word resultate op die aarde en werk saam om selfs groter oeste in te bring en groter dinge te doen!

Moenie soos die jong apostels wees en bewend na My toe hardloop omdat julle nie wonderwerke kan doen of dat die vyand nie wil luister as julle hom beveel om te gee pad nie. WEES SOOS JOSUA: BLY IN MY TENT, IN MY TEENWOORDIGHEID – Ek het hom bemagtig om groot en magtige dinge te doen op My bevel – en dit net in die krag van die geloof wat hy gehad het!

Jou hemelse stad Jerusalem is omsingel met jou geloof! Soos Joshua Jerigo ingeneem het, so het jy ‘n hemelste stad. En jou stad is beleër met geloof! Dis nie ‘n stad wat in mekaar gaan val nie! Jy het geweet op hierdie aarde omsingel en beskerm Ek jou ne? Maar jy dink nie altyd daaraan dat in die hemel, jy en My kinders wat in My glo, My omsingel nie! En ek is SO bly om in julle midde te wees! Ja, ek het gesê ek doen ‘n nuwe ding op aarde: ‘n Vrou sal ‘n man omsingel. Dis om vir jou te verduidelik dat My hemelse bruid reg rondom my sal staan, en Ek in die midde van haar, My KOSBARE stad!

Jer 31 v 21 – 23. …“Set up the road marks, establish the signposts. Keep the highway in mind, the road you have traveled. Return, O Virgin Israel, return to these cities of yours. How long will you wander, of faithless daughter? For the LORD has created a new thing in the land – a woman will surround an man.”  This is what the LORD of Hosts, the God of Israel, says: “When I restore them from captivity, they will once again speak this word in the land of Judah and in its cities: ‘May the LORD bless you, O righteous dwelling place, O holy mountain.’…

EK DANS OOR JOU. EK JUBEL OOR JOU.

Sefanja 3:17: Die Here jou God is by jou,Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde.Hy jubel en juig oor jou.

Jy het My groot vreugde gegee My kind. Jou geloof het jou heel gemaak, gaan in vrede. JUIG. JUIG, wetende dat Ek doen wat Ek gesê het ek gaan doen vir jou. Verbly jou daarin dat Ek met jou is, dat Ek jou behoue sal terugbring. Juig en weet dat nie EEN traan wat geval het op die grond nie, Ek het elke een gevang en in ‘n bottel gesit. In My hand. (Ps 56:8)

Alles wat jy nodig het is Myne, en dit is My behae om dit aan jou te gee. Jesaja 41: 14 – 15:  Wees nie bevrees nie, wurmpie Jakob, volkie Israel! Ék help jou, spreek die Here, en jou Losser is die Heilige van Israel. Kyk, Ek maak jou tot ‘n skerp, nuwe dorsslee wat baie tande het: jy sal berge dors en fyn maal, en heuwels maak soos kaf.

Alles wat Myne is, is ook joune. Maak jou gees oop om dit te ontvang, en dank My daarvoor. Want dit is MY GOEIE PLESIER om aan JOU my KONINKRYK te gee. Matt 12:32 Do not be afraid, little flock, for your Father is pleased to give you the kingdom.

KYK, EK KOM GOU.

Maak jouself gereed vir ‘n wonderwerk. Jy sal wonderlike dinge sien manifesteer. Jy SAL die GOEDHEID van die Here sien IN DIE LAND VAN DIE LEWENDES WAT HOM AANBID. Smaak en sien dat Ek GOED is, en geseënd is jy, omdat jy weet IN WIE JY JOU VERTROUE GESTEL HET. Ek sal jou NOOIT begewe en jou NOOIT verlaat nie. Luister na My, julle vir wie Ek gedra het van julle geboorte af, wat Ek vasgehou het vandat julle daar is. Tot ook in julle ouderdom is ek die Here, tot in julle grysheid sal Ek julle dra. Ek het julle gemaak en ek sal julle vashou, julle dra en julle red. (Jes 46: 3 – 4)

 

Baie liefde, Jou Vader

Advertisements

Published by

Andri

Writer, thinker and doer

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.